Ragab, die onbeskaamde (eBoek)

Ragab, die onbeskaamde (eBoek) Francine Rivers


Compartilhe


Ragab, die onbeskaamde (eBoek)





RAGAB, DIE ONBESKAAMDE is die tweede van vyf novelles oor die vroue in die geslagsregister van Jesus Christus. Hulle was Oosterse vroue wat in antieke tye geleef het, en tog kan ons hulle verhale toepas op ons eie lewe en die moeilike kwessies waarvoor ons te staan kom. Hulle was voorlopers. Hulle was dapper. Hulle het risikos geneem. Hulle het die onverwagte gedoen. Hulle het n uitdagende lewe gelei en soms foute gemaak. Hierdie vroue was nie perfek nie, maar God het hulle steeds in sy oneindige genade gebruik in sy perfekte plan om die Christus in die lewe te bring; die Verlosser van die wêreld. Uitgebuit deur mans wat slegs haar uiterlike skoonheid raakgesien het, het Ragab vasgehou aan haar geloof in n almagtige God. In haar lewe vergestalt die oorweldigende waarheid dat God dié wat Hom aanroep kom soek en vind, maak nie saak waar hulle is nie. Ingesluit is n Bybelstudie in ses dele wat geskik is vir individue of groepbesprekings.

Edições (1)

ver mais

Similares


Estatísticas

Desejam
Informações não disponíveis
Trocam
Informações não disponíveis
Avaliações 0 / 0
5
ranking 0
0%
4
ranking 0
0%
3
ranking 0
0%
2
ranking 0
0%
1
ranking 0
0%

0%

0%

João gregorio
cadastrou em:
09/08/2022 04:22:57

Utilizamos cookies e tecnologia para aprimorar sua experiência de navegação de acordo com a Política de Privacidade. ACEITAR